Richard Cansino
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Cansino | |
Geboortenaam | Richard Elias Cansino |
---|---|
Geboorte | 10 Augustus 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Elias Cansino (gebore 10 Augustus 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ninja Scroll (1993), Rise of the Planet of the Apes (2011), Chronicle (2012), en Dawn of the Planet of the Apes (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Ninja Scroll
- 1996: Space Armageddon
- 1997: The Dog of Flanders
- 2000: The Prince of Light
- 2011: Rise of the Planet of the Apes
- 2012: Chronicle
- 2014: Dawn of the Planet of the Apes
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Tonde Buurin
- 1996: Eagle Riders
- 1996: Rurouni Kenshin: Wandering Samurai
- 1998: Flint: The Time Detective
- 1998: Nightwalker: Midnight Detective
- 1999: Black Heaven
- 2000: Megami kouhosei
- 2000: Hajime no ippo
- 2000: Rurouni Kenshin DVD Outtakes
- 2001: Mahoromatic
- 2001: Hare Guu
- 2001: Zentrix
- 2002: Phantom Investigators
- 2002: Heat Guy J
- 2002: Mirage of Blaze
- 2003: Stellvia
- 2003: Gad Guard
- 2015: Lupin III
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Tokyo Decameron
- 2002: Hare Guu Deluxe
- 2007: Wish Gone Amiss
- 2016: Street Fighter II the Animated Movie: The Liner Notes - Alternate Takes