Gaan na inhoud

Regalecidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Regalecidae
Sneesvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Regalecidae
Genera

Agrostichthys
Regalecus

Die Sneesvisse (Regalecidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Lampriformes. Daar is slegs een genus met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is baie lank en plat en het geen skubbe op nie. Die dorsale vin is buitengewoon lank en daar is geen stert- en anale vinne nie. Die bekkenvinne is nie regtig vinne nie maar tentakels. Die grootte wissel van 3 – 8 meter. Hulle kom voor wêreldwyd voor.

Genus

[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Regalecus

Sien ook

[wysig | wysig bron]