Rasmus Bruun
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rasmus Bruun | |
Geboorte | 15 Januarie 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rasmus Bruun (gebore 15 Januarie 1983) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent St. Bernard Syndicate (2018) en in die televisiereekse Lokummet brænder (2012) en Go' lorte weekend (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: St. Bernard Syndicate
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Pirat på DR2
- 2012: Lokummet brænder
- 2012: Sjit Happens
- 2012: Den Bitre Ende: Med Bruun og Trangbæk
- 2014: Go' lorte weekend
- 2014: Partiets mand
- 2019: Troldspejlet & Co.