Raquel Torres
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Raquel Torres | |
Geboorte | 11 November 1908 |
---|---|
Sterfte | 10 Augustus 1987 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Raquel Torres (11 November 1908 – 10 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente White Shadows in the South Seas (1928), The Bridge of San Luis Rey (1929), The Sea Bat (1930), en Duck Soup (1933).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1928: White Shadows in the South Seas
- 1929: The Bridge of San Luis Rey
- 1929: The Desert Rider
- 1930: The Sea Bat
- 1930: Under a Texas Moon
- 1930: Estrellados
- 1931: Aloha
- 1933: Duck Soup
- 1933: So This Is Africa
- 1933: The Woman I Stole
- 1933: Red Wagon