R302 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R302 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 54 km (34 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R102 in Bellville | |||
N1 uitgang 23 R312 by Fisantekraal R304 by Klipheuwel R315 in Malmesbury | ||||
Noordpunt | R45 in Malmesbury | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R302 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R102 in Voortrekkerstraat in Belville, gaan deur Durbanweg, kruis die M25-hoofweg, kruis die N1-nasionale pad, kruis die M30-hoofweg (Bill Bezuidenhoutstraat), kruis die M31 (Tygerberg Valleystraat), gaan deur Durbanville, verby die M13 en M15 (Langebergstraat) in Durbanville, verby die R312, word medebeskryf met die R312 vir 1.4 km naby Klipheuwel, kruis die R315 en eindig waar dit aansluit by die R45 in Malmesbury.