Pulitzerprys vir Fiksie
Voorkoms
Pulitzerprys vir Fiksie
| ||
Pulitzer-medaljes | ||
Toegeken vir | Uitnemendheid in literêre Fiskie | |
Borg | Columbia-universiteit | |
Land | Verenigde State | |
Datum | Jaarliks rondom April | |
Vorige naam | Pulitzerprys vir Roman | |
Eerste toekenning | 1948 | |
Webtuiste | pulitzer.org |
Die Pulitzerprys vir Fiksie is 'n onderafdeling van die Amerikaanse Pulitzerprys en word sedert 1948 toegeken aan vermaarde fiksie deur 'n Amerikaanse skrywer, met die tema van die werk verkieslik oor die Amerikaanse lewe. Dit het die vorige Pulitzerprys vir Roman vervang.
In 1974 het die fiksie-jurie eenparig aanbeveel dat die roman Gravity's Rainbow van Thomas Pynchon die toekenning kry, maar die Pulitzerraad het geen toekenning gemaak nie.
Pryswenners
[wysig | wysig bron]- 2020: The Nickel Boys deur Colson Whitehead
- 2019: The Overstory deur Richard Powers
- 2018: Less deur Andrew Sean Greer
- 2017: The Underground Railroad deur Colson Whitehead
- 2016: The Sympathizer deur Viet Thanh Nguyen
- 2015: All the Light We Cannot See deur Anthony Doerr
- 2014: The Goldfinch deur Donna Tartt
- 2013: The Orphan Master's Son deur Adam Johnson
- 2012: Geen toekenning is gemaak nie
- 2011: A Visit from the Goon Squad deur Jennifer Egan
- 2010: Tinkers deur Paul Harding
- 2009: Olive Kitteridge deur Elizabeth Strout
- 2008: The Brief Wondrous Life of Oscar Wao deur Junot Diaz
- 2007: The Road deur Cormac McCarthy
- 2006: March deur Geraldine Brooks
- 2005: Gilead deur Marilynne Robinson
- 2004: The Known World deur Edward P. Jones
- 2003: Middlesex deur Jeffrey Eugenides
- 2002: Empire Falls deur Richard Russo
- 2000: The Amazing Adventures of Kavalier & Clay deur Michael Chabon
- 2000: Interpreter of Maladies deur Jhumpa Lahiri
- 1999: The Hours deur Michael Cunningham
- 1998: American Pastoral deur Philip Roth
- 1997: Martin Dressler: The Tale of an American Dreamer deur Steven Millhauser
- 1996: Independence Day deur Richard Ford
- 1995: The Stone Diaries deur Carol Shields
- 1994: The Shipping News deur E. Annie Proulx
- 1993: A Good Scent from a Strange Mountain deur Robert Olen Butler
- 1992: A Thousand Acres deur Jane Smiley
- 1990: Rabbit At Rest deur John Updike
- 1990: The Mambo Kings Play Songs of Love deur Oscar Hijuelos
- 1989: Breathing Lessons deur Anne Tyler
- 1988: Beloved deur Toni Morrison
- 1987: A Summons to Memphis deur Peter Taylor
- 1986: Lonesome Dove deur Larry McMurtry
- 1985: Foreign Affairs deur Alison Lurie
- 1984: Ironweed deur William Kennedy
- 1983: The Color Purple deur Alice Walker
- 1982: Rabbit Is Rich deur John Updike
- 1980: A Confederacy of Dunces deur John Kennedy Toole
- 1980: The Executioner's Song deur Norman Mailer
- 1979: The Stories of John Cheever deur John Cheever
- 1978: Elbow Room deur James Alan McPherson
- 1977: Geen toekenning is gemaak nie
- 1976: Humboldt's Gift deur Saul Bellow
- 1975: The Killer Angels deur Michael Shaara
- 1974: Geen toekenning is gemaak nie
- 1973: The Optimist's Daughter deur Eudora Welty
- 1972: Angle of Repose deur Wallace Stegner
- 1970: Geen toekenning is gemaak nie
- 1970: The Collected Stories of Jean Stafford deur Jean Stafford
- 1969: House Made of Dawn deur N. Scott Momaday
- 1968: The Confessions of Nat Turner deur William Styron
- 1967: The Fixer deur Bernard Malamud
- 1966: The Collected Stories of Katherine Anne Porter deur Katherine Anne Porter
- 1965: The Keepers of the House deur Shirley Ann Grau
- 1964: Geen toekenning is gemaak nie
- 1963: The Reivers deur William Faulkner
- 1962: The Edge of Sadness deur Edwin O'Connor
- 1960: To Kill a Mockingbird deur Harper Lee
- 1960: Advise and Consent deur Allen Drury
- 1959: The Travels of Jaimie McPheeters deur Robert Lewis Taylor
- 1958: A Death in the Family deur James Agee
- 1957: Geen toekenning is gemaak nie
- 1956: Andersonville deur MacKinlay Kantor
- 1955: A Fable deur William Faulkner
- 1954: Geen toekenning is gemaak nie
- 1953: The Old Man and the Sea deur Ernest Hemingway
- 1952: The Caine Mutiny deur Herman Wouk
- 1951: The Town deur Conrad Richter
- 1950: The Way West deur A. B. Guthrie, Jr.
- 1949: Guard of Honor deur James Gould Cozzens
- 1948: Tales of the South Pacific deur James A. Michener
Van voor 1948, was die toekenning bekend as die Pulitzerprys vir Roman:
- 1947: All the King's Men deur Robert Penn Warren
- 1946: Geen toekenning is gemaak nie
- 1945: A Bell for Adano deur John Hersey
- 1944: Journey in the Dark deur Martin Flavin
- 1943: Dragon's Teeth deur Upton Sinclair
- 1942: In This Our Life deur Ellen Glasgow
- 1941: Geen toekenning is gemaak nie
- 1940: The Grapes of Wrath deur John Steinbeck
- 1939: The Yearling deur Marjorie Kinnan Rawlings
- 1938: The Late George Apley deur John Phillips Marquand
- 1937: Gone with the Wind deur Margaret Mitchell
- 1936: Honey in the Horn deur Harold L. Davis
- 1935: Now in November deur Josephine Winslow Johnson
- 1934: Lamb in His Bosom deur Caroline Miller
- 1933: The Store deur Thomas Sigismund Stribling
- 1932: The Good Earth deur Pearl S. Buck
- 1931: Years of Grace deur Margaret Ayer Barnes
- 1930: Laughing Boy deur Oliver La Farge
- 1929: Scarlet Sister Mary deur Julia Peterkin
- 1928: The Bridge of San Luis Rey deur Thornton Wilder
- 1927: Early Autumn deur Louis Bromfield
- 1926: Arrowsmith deur Sinclair Lewis (Hy het verkies om nie die prys te ontvang nie)
- 1925: So Big! deur Edna Ferber
- 1924: The Able McLaughlins deur Margaret Wilson
- 1923: One of Ours deur Willa Cather
- 1922: Alice Adams deur Booth Tarkington
- 1921: The Age of Innocence deur Edith Wharton
- 1920: Geen toekenning is gemaak nie
- 1919: The Magnificent Ambersons deur Booth Tarkington
- 1918: His Family deur Ernest Poole
Meermalige wenners
[wysig | wysig bron]Slegs drie skrywers, Booth Tarkington, in 1919 en 1922; William Faulkner, in 1955 en 1963; en John Updike, in 1982 en 1990, kon dusver (2017) dit regkry om die prys meer as een maal te ontvang.
Bron
[wysig | wysig bron]- Verwerk vanaf Pulitzer Prize for Fiction en Pulitzer Prize for the Novel op die Engelse Wikipedia.