Stormvoëls en pylstormvoëls
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Procellariidae)
Procellariidae | |
---|---|
'n Seeduifstormvoël (Daption capense). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Procellariidae |
Genera | |
Macronectes |
Stormvoëls en pylstormvoëls (Procellariidae) is 'n familie van voëls uit die orde van stormvoëlagtiges (Procellariiformes). Die familie het 86 spesies.[2]
Taksonomie
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Procellariidae. |
- Genus Aphrodroma (1 spesie)
- Genus Bulweria (2 spesies)
- Genus Calonectris (4 spesies)
- Genus Daption (1 spesie)
- Genus Fulmarus (2 spesies)
- Genus Halobaena (1 spesie)
- Genus Macronectes (2 spesies)
- Genus Pachyptila (6 spesies)
- Genus Pagodroma (1 spesie)
- Genus Procellaria (5 spesies):
- Genus Pseudobulweria (4 spesies)
- Genus Pterodroma (meer as 30 spesies)
- Genus Puffinus (meer as 20 spesies)
- Genus Thalassoica (1 spesie)
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Brands, Sheila (14 Augustus 2008). "Systema Naturae 2000 / Classification — Superfamily Procellarioidea". Project: The Taxonomicon. Besoek op 12 Februarie 2009.
- ↑ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)