Pogo
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pogo | |
---|---|
Geboortenaam | Nick Bertcke |
Gebore | Kaapstad (Suid-Afrika) |
Oorsprong | Australië |
Genres | Elektronies |
Beroep(e) | Musikant |
Pogo is 'n Australiese elektroniese musikant. Sy musiekstyl omvat trippelende en hoppende klanke wat gegenereer word deur klein klankgrepe uit spesifieke rolprente te neem en saam te sorteer om die liedjies te skep. Hy het vyf ateljeealbums onder sy selfgetitelde etiket vrygestel: Wonderland, Table Scraps, Weave and Wish, Broken Beats, en On the Yeast. Hy het gewildheid op die internetradiowebwerf Last.fm verwerf, waar hy baie van sy snitte vir gratis aflaai beskikbaar stel. Soos op 2009's aanvang het hy meer as 37 000 unieke luisteraars met meer as 400 000 snitafspelings gehad.