Periode
Voorkoms
'n Periode kan verwys na een van die volgende:
- Die tyd tussen twee ooreenstemmede punte in 'n golfvorm (bv. twee nulpunte). Sien periode (fisika).
- Die tussenpose tussen twee ooreenstemmede punte op 'n funksie (veral trigonometriese funksies). Sien periodieke funksie.
- 'n Horisontale ry in die periodieke tabel. Sien periode (periodieke tabel).
- 'n Tydvak in die algemeen, soos 'n tydvak in die geskiedenis.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir periode.