Paul Sun-Hyung Lee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Sun-Hyung Lee | |
Geboorte | 16 Augustus 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Sun-Hyung Lee (gebore 16 Augustus 1972) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Train 48 (2003), Almost Heroes (2011), Shoot the Messenger (2016), en Kim's Convenience (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: End of Days, Inc.
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Train 48
- 2011: Almost Heroes
- 2016: Shoot the Messenger
- 2016: Kim's Convenience