Patrick Mynhardt
Patrick Mynhardt | |
---|---|
Gebore | 12 Junie 1932 Bethulie, Vrystaat, Suid-Afrika |
Sterf | 25 Oktober 2007 (op 75) Londen, Engeland |
Titel | Akteur |
Eggenoot | Marysia Matulewicz |
Kinders | Johann Mynhardt |
Patrick Beattie Mynhardt (12 Junie 1932, Bethulie, Vrystaat, Suid-Afrika - 25 Oktober 2007, Londen, Engeland) was 'n Suid-Afrikaanse film- en teaterakteur.
Hy het in meer as 150 verhoogproduksies in Suid-Afrika en Engeland opgetree, asook in 100 plaaslike en internasionale rolprente, TV-programme en 'n opera. Hy is in Londen oorlede waar hy in sy eenmanvertoning Boy from Bethulie in die Jermyn Street Theatre in die Weseinde opgetree het.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Mynhardt is in Bethulie in die Vrystaat gebore as die seun van Johannes Tobias Mynhardt en Elizabeth Beattie. Hy het aan die De La Salle-kollege in Oos-Londen gematrikuleer en drama aan die Rhodes-universiteit studeer voor hy in 1953 by die National Theatre Organisation aangesluit en deur Suid-Afrika getoer het. In 1954 het hy na Londen getrek om die Central School of Speech and Drama by te woon en teen die einde van 1960 het hy weer na Suid-Afrika teruggekeer.[1]
In 1999 ontvang Mynhardt saam met Sandra Prinsloo die Erepenning vir Toneelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Films
[wysig | wysig bron]- Vadertjie Langbeen, 1955 (Mynhardt se rolprentdebuut)
- The Hellions (rolprent), 1961
- Diamond Walkers (rolprent), 1965
- The Naked Prey (rolprent), 1966
- Seven Against the Sun (rolprent), 1967
- The Jackals (rolprent), 1967
- Majuba (rolprent), 1968
- Vrolike Vrydag die 13de, 1969
- Three Bullets for a Long Gun (rolprent), 1970
- Jannie totsiens (rolprent), 1970
- Z.E.B.R.A., 1971 as Charles Lester
- Die Voortrekkers (rolprent), 1973
- Target of an Assassin, 1976
- Forever Young, Forever Free (rolprent), 1976
- Lew Diamants du président (rolprent), 1977
- Scotty & Co. (rolprent), 1979
- Zulu Dawn (rolprent), 1979
- A Game for Vultures (rolprent), 1979
- Pour tout l'or du Transvaal (rolprent), 1979
- Gräset sjunger (rolprent), 1981
- Torn Allegiance (rolprent), 1984
- Broer Matie, 1984
- Vyfster: Die Slot, 1985 as Pappa
- Skollie, 1984 as Pappa
- Scavengers (rolprent), 1988
- The Emissary (rolprent), 1989
- A Private Life (rolprent), 1989
- Oddball Hall (rolprent), 1990
- The Visual Bible: Matthew (rolprent), 1993
- A Good Man in Africa (rolprent), 1994
- Suburban Bliss (rolprent), 1996
- Pride of Africa (rolprent), 1997
- Operation Delta Force 2: Mayday (rolprent), 1998
- Cold Stone Jug (rolprent), 2003
- Stander, 2003
TV-programme
[wysig | wysig bron]- Vyfster, 1984 (TV-reeks) as Pappa
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Patrick Mynhardt in die Internet-rolprentdatabasis
- Patrick se amptelike webwerf Geargiveer 27 Oktober 2007 op Wayback Machine
- Fifty years of Patrick Mynhardt Geargiveer 20 Desember 2005 op Wayback Machine
- Remembering Patrick Mynhardt Geargiveer 1 November 2007 op Wayback Machine
- Patrick Mynhardt, remembered fondly
- Final curtain for Patrick Mynhardt Geargiveer 27 Oktober 2007 op Wayback Machine
- Actor Patrick Mynhardt dies[dooie skakel]
- Patrick Mynhardt passes away in London
- Patrick Mynhardt at Who's Who Geargiveer 27 Oktober 2007 op Wayback Machine
- Patrick Mynhardt 'was Magic'
- Tributes pour in for actor Patrick Mynhardt Geargiveer 28 Oktober 2007 op Wayback Machine
- South Africa says Hamba Kahle to 3 famous South Africans Geargiveer 4 November 2007 op Wayback Machine
- Lucky and Patrick: Tale of two friends