Papeete
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Frans-Polinesië |
Koördinate | 17°32′S 149°34′W / 17.533°S 149.567°W |
Stigting | 1818 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0–621 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 25 769 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 500/vk km |
Tydsone | UTC -10 |
- Somertyd | UTC -9:30 |
Burgemeester | Michel Buillard |
Amptelike webwerf | ville-papeete.pf |
Papeete is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Frans-Polinesië op die eiland Tahiti, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 25 769 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 17,4 km².
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Papeete.
- (fr) Amptelike webwerf