Padang
Voorkoms
Padang | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Sumatra |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 695 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 757.600 |
Tydsone | UTC 7 |
- Somertyd | UTC 8 |
Amptelike webwerf | [1] |
Padang (Indonesies: veld/vlakte) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad.
Padang het sedert 2005 'n nuwe lughawe: Minangkabau International Airport.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Op 30 September 2009 het 'n aardbewing geboue laat ineenstort en tweeduisende mense omgekom.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Padang. |