Ovambo
Voorkoms
Ovambo, Owambo of Ambo kan na een van die volgende verwys:
- Ovambo's, etniese groep in die noorde van Namibië en die mees suidelike dele van Angola.
- Ovambo, taal van die Ovambo's.
- Ovamboland, 'n voormalige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- 1 Owambo Bataljon, voormalige bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag.
- Ovambosperwer, 'n spesie van voëls.
- Ovamboswartmees, 'n spesie van voëls.