Opel Adam
Voorkoms
- Vir die persoon, sien Adam Opel
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Opel |
Ook genoem | Vauxhall Adam (VK) |
Produksie | 2012–2019 |
Modeljare | 2013–2019 |
Montering | Eisenach, Duitsland |
Ontwerper | Darren Luke |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotortjie (A-segment) |
Bakstyl | 3-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | GM SCCS platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L I3 turbo (petrol) 1.2 L I4 (petrol) 1.4 L I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handrat |
Lengte | 3698 mm |
Breedte | 1720 mm |
Hoogte | 1484 mm |
Massa | 1086-1135 kg |
Asafstand | 2311 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Opel Corsa D |
Die Opel Adam is 'n stadsmotortjie ontwerp en vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Opel, en is vernoem na die maatskappy se stigter, Adam Opel. Dit word ook onder die Vauxhall-merk in Groot-Brittanje verkoop. Die motor is in Frankryk vrygestel by die 2012 Parys Motorskou, met sy eerste verkope teen vroeg-2013.
-
Agterkant
-
Binneruim
-
1.0 driesilinder turboenjin
-
Opel Adam S
Opelmodelle | ||
---|---|---|
Subkompak:
Adam ·
Kompak:
Astra ·
Corsa ·
Kadett ·
Tigra ·
Volgrootte:
Ascona ·
Calibra ·
Commodore ·
Insignia ·
Kapitän ·
Manta ·
Monza ·
Olympia ·
Rekord ·
Senator ·
Vectra ·
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |