Oosternijkerk
Voorkoms
Oosternijkerk Easternijtsjerk | |
---|---|
Dorp | |
Byname: Nijtsjerk | |
Ligging van Oosternijkerk in Friesland | |
Koördinate: 53°22′44″N 6°03′14″O / 53.379°N 6.054°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 952 |
Poskode | 9137 |
Webwerf | Webwerf Easternijtsjerk (nl) |
Oosternijkerk (Wes-Fries: Easternijtsjerk / Nijtsjerk) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 9 km noord van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 952 inwoners (2014-sensus).
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]-
Hervormde kerk van Oosternijkerk
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oosternijkerk.