Ondangwa-lughawe
Voorkoms
Ondangwa-lughawe Andimba Toivo ya Toivo-lughawe | |||
---|---|---|---|
Lughawegebou by Ondangwa | |||
IATA: OND – ICAO: FYOA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Namibia Airports Co.[1] | ||
Bedien | Ondangwa, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 3 599 vt / 2 987 m | ||
Koördinate | 17°52′41″S 15°57′09″E / 17.87806°S 15.95250°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
08/26 | 2 987 | 9 800 | Teer |
Bron: Namibia Airports Co.,[2] DAFIF[3] |
Andimba Toivo ya Toivo-lughawe (IATA: OND, ICAO: FYOA)[4] voorheen bekend as Ondangwa-lughawe is 'n lughawe wat Ondangwa bedien, 'n dorp in die Osjana-streek van Namibië. Die lughawe is ongeveer 5 kilometer noordwes van die sentrum van Ondangwa.[5]
Die Ondangwa ongerigte radiobaken (identifikasie: OA) is op die veld geleë.[6][7]
Lugrederye en bestemmings
[wysig | wysig bron]Die volgende lugredery bedryf gereelde geskeduleerde dienste na/van die lughawe:
- FlyNamibia[8] (vanaf Windhoek–Eros).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Namibia Airports Company: Airport Information". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2012. Besoek op 2 Junie 2022.
- ↑ "Ondangwa Airport". Namibia Airports Company, Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2010.
- ↑ Airport information for FYOA Geargiveer 6 Augustus 2011 op Wayback Machine van DAFIF (Oktober 2006)
- ↑ "Ya Toivo's birthday to be marked with airport naming - The Namibian". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019.
- ↑ "Distance from Ondangwa to airport". WikiMapia. Besoek op 18 Februarie 2010.
- ↑ "Ondangwa NDB (OA) @ OurAirports". ourairports.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
- ↑ "OA - ONDANGWA". www.pilotnav.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
- ↑ flywestair.com - Book Flight Geargiveer 21 Oktober 2021 op Wayback Machine verkry 11 Februarie 2021
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ondangwa-lughawe.
- OpenStreetMap - Ondangwa
- OurAirports - Ondangwa