Olifantsfontein
Voorkoms
Olifantsfontein | |
---|---|
Koördinate: 25°56′32″S 28°13′25″O / 25.9423°S 28.2237°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,28 km2 (0,11 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 99 |
• Digtheid | 354/km2 (920/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 18% |
• Indiërs/Asiërs | 0% |
• Bruin mense | 16% |
• Swart mense | 65% |
• Ander | 1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 26.3% |
• N/S-Sotho | 24.2% |
• Engels | 16.2% |
• Tsonga | 12.1% |
• Ander | 21.2% |
Skakelkode | 010 |
Olifantsfontein is 'n klein industriële gebied in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Olifantsfontein huisves meestal industriële ondernemings, soos aanlegte vir gevriesde hoenderporsies (Goldie), verwerkte melkprodukte (Clover), vuurvaste kleistene (Corobrik), keramiek muur- en vloerteëls (Johnson Tiles en Tile Africa) en plastiekpype (Flo-Tek Pipes and Irrigation).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Olifantsfontein". Sensus 2011.