Odesa-oblast
Voorkoms
Odesa-oblast Одеська область | ||||
Die ligging van Odesa-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Odesa | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 2 392 487 | |||
Volgorde | 6de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 33 310km² | |||
Volgorde | 1ste | |||
Tydsone | OET ( 2) | |||
Somertyd | OEST ( 3) | |||
Amptelike tale | Oekraïens, Russies (streektaal) | |||
Webtuiste | www.odessa.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Odesa-oblast (Oekraïens: Одеська область, Russies: Одесская область) is 'n oblast (of gebied) in Suid-Oekraïne. Die oblast is ook die grootste ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Odesa. Alhoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as "streektaal" erken.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Oekraïens (46,3%), Russies (42,0%), Bulgaars (4,9%), Moldawies (3,8%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (62,8%), Russe (20,7%), Bulgare (6,1%), Moldowiërs (5,0%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ www.kyivpost.com (en)
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|