Gaan na inhoud

Nyavani

Koördinate: 22°54′18″S 30°45′0″O / 22.90500°S 30.75000°O / -22.90500; 30.75000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nyavani
Gehug
Nyavani is in Limpopo
Nyavani
Nyavani
 Nyavani se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°54′18″S 30°45′0″O / 22.90500°S 30.75000°O / -22.90500; 30.75000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitThulamela
Oppervlak
 • Totaal0,68 km2 (0,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal305
 • Digtheid449/km2 (1 160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Swart mense99.7%
Taal (2011)
 • Venda 58.5%
 • Tsonga 38.2%
 • Ander 3.3%

Nyavani is 'n klein nedersetting geleë langs R81-pad na Punda Maria in die Nasionale Krugerwildtuin. Die naaste dorpe aan Nyavani is Malamulele en Thohoyandou. Nyavani ressorteer onder die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit van Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Nyavani". Sensus 2011.