Nyíregyháza
Voorkoms
Nyíregyháza | |
---|---|
Stad | |
Die stadsplein | |
Koördinate: 47°57′11″N 21°43′38″O / 47.95306°N 21.72722°O | |
Land | Hongarye |
Streek | Noord-Hongarye |
County | Szabolcs-Szatmár-Bereg |
Oppervlak | |
• Totaal | 274,46 km2 (105,97 vk. myl) |
Hoogte | 116 m (381 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 117,852 |
Tydsone | CET / UTC 1 |
• Somertyd | CEST / UTC 2 |
poskode | 4400 |
Skakelkodes | 42 |
Webwerf | www.nyirhalo.hu |
Nyíregyháza (Hongaarse uitspraak: [ɲiːrɛɟhaːzɒ]) is 'n stad in die noordooste van Hongarye en die hoofstad van die county Szabolcs-Szatmár-Bereg. Met 'n bevolking van 118 000 is dit die sewende grootste stad in Hongarye en een van die voorste stede van Noord-Hongarye en die noordelike deel van die Groot Hongaarse Plato (Alföld).
Die stad ontwikkel steeds sedert die 18de eeu, en is die ekonomiese en kulturele sentrum van die streek. Die dieretuin, wat meer as 300 spesies op uitstalling het, insluitend ware seldsaamhede, is oral in Europa bekend. Die warmwatermeer Sóstófürdő is al vir 'n paar eeue 'n toeriste-aantreklikheid. Die water het 'n temperatuur van omtrent 26 °C, en die meer word deur 'n park van 2000 m² omring.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |