Gaan na inhoud

Noordelike woudsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Noordelike woudsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. a. divaricata
Binomiale naam
Protea angolensis divaricata
(Engl. & Gilg) Beard, (1963)
Sinonieme
  • Protea angustimarginata Hauman
  • Protea bianoensis De Wild.
  • Protea chionantha Engl. & Gilg var. divaricata Engl. & Gilg
  • Protea denudata Hutch. & Bruce
  • Protea mashonica Engl., nom. nud.

Die Noordelike woudsuikerbos (Protea angolensis divaricata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die plant kom voor in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan dit as die White tree woodland sugarbush bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]