Neil Flynn
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Neil Flynn | |
Geboortenaam | Neil Richard Flynn |
---|---|
Geboorte | 13 November 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Neil Flynn (gebore 13 November 1960) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fugitive (1993), Magnolia (1999), en Mean Girls (2004), en in die televisiereeks Scrubs (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: The Fugitive
- 1999: Magnolia
- 2004: Mean Girls
- 2007: 5-25-77
- 2016: Sasq-Watch!
- 2016: The Resurrection of Gavin Stone
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: Buzz Lightyear of Star Command
- 2001: Scrubs
- 2002: Clone High
- 2009: Scrubs: Interns
- 2009: The Middle
- 2019: Abby's
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Untitled Phil Hendrie Project
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: Brainwarp