Nîmes
Voorkoms
Nîmes | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Koördinate | 43°49′N 4°21′E / 43.817°N 4.350°O |
Stigting (Édit d'union) | 6de eeu v.C. |
Oppervlak: | |
- Totaal | 161,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 21-215 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 145 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 883/vk km |
Tydsone | UTC 1 |
- Somertyd | UTC 2 |
Burgemeester | Jean-Paul Fournier |
Amptelike webwerf | nimes.fr |
Nîmes is 'n stad in suidoos Frankryk met 145 000 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Gard.
Nîmes lê nie ver van Avignon, Montpellier en Marseille af nie en is bereikbaar via die snelweg A9 en A54 en die trein.
-
Maison Carrée
-
Romeinse amfiteater
Gebore
[wysig | wysig bron]- Étienne Ozi (9 Desember 1754 – 5 Augustus 1813), komponis en musiekonderwyser
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Offisiële webwerf van Nîmes (in Frans)
- Amphitheater of Nîmes Geargiveer 8 Maart 2008 op Wayback Machine (in English)
- Nîmes se toeristewebwerf (in Frans)
- 'n Kaart en padroetes van Nîmes Geargiveer 29 September 2007 op Wayback Machine
- Foto's
Wikimedia Commons bevat media in verband met Nîmes. |