Mopelispruit
Voorkoms
Mopelispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding | Mohokarerivier |
Oorsprong-hoogte | 1500 m |
Koördinate: 29°8′7″S 27°36′13″O / 29.13528°S 27.60361°O |
Die Mopelispruit is 'n lang spruit wat in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Mohokare of Caledonrivier, met die spruit se monding op die Lesothogrens 14 km noordoos van Ladybrand.
Ontspring en roete
[wysig | wysig bron]Die spruit ontspring 'n hele ent noord van Clocolan by die koördinate 28°42′14″S 27°37′18″O / 28.70386°S 27.62157°O, en vloei daarvan suidweswaarts deur 'n plaasdam voor dit die R708-pad kruis oppad na Clocolan. Hiervan vloei dit direk suidwaarts tot by sy monding.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.