Mila Kunis
Voorkoms
Mila Kunis | |
In 2008
| |
Geboortenaam | Milena Markiwna Kunis |
---|---|
Geboorte | 14 Augustus 1983 Tsjernitsi, Oekraïense SSR (Sowjetunie) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Rolprente | Max Payne |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Milena „Mila“ Markiwna Kunis (Oekraïns: Мілена Марківна Куніс; * 14 Augustus 1983 in Tsjernitsi, Oekraïne) is 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms.
In 1991 het sy en haar familie van Oekraïne na die Verenigde State van Amerika verhuis.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Piranha
- 1996: Santa with Muscles
- 1997: Honey, We Shrunk Ourselves
- 1998: Krippendorf's Tribe
- 2001: Get Over It
- 2002: American Psycho 2
- 2004: Tony n' Tina's Wedding
- 2005: Stewie Griffin: The Untold Story
- 2007: After Sex
- 2007: Moving McAllister
- 2008: Boot Camp
- 2008: Forgetting Sarah Marshall
- 2008: Max Payne
- 2009: Extract
- 2010: The Book of Eli
- 2010: Date Night
- 2010: Black Swan
- 2011: Friends with Benefits
- 2012: Ted
- 2012: The Color of Time
- 2013: Oz the Great and Powerful
- 2013: Blood Ties
- 2013: Third Person
- 2014: The Angriest Man in Brooklyn
- 2015: Jupiter Ascending
- 2016: Bad Moms
- 2017: A Bad Moms Christmas
- 2018: The Spy Who Dumped Me
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Mila Kunis by die Internet Movie Database