in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite wat daaronder geval het, is op 18 Mei 2011, die datum van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 , ontbind en by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit ingelyf.
Die munisipaliteit was een van 3 distriksmunisipaliteite in Gauteng . Die setel van die munisipaliteit was in Bronkhorstspruit . Die meeste mense in die munisipaliteit praat Ndebele . Die munisipaliteit se kode was DC46.
Die munisipaliteit is omring deur:
Die munisipaliteit het uit die volgende plaaslike munisipaliteite bestaan:
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
83 801
52.42%
Manlik
76 060
47.58%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
124 713
78.01%
Blank
32 943
20.61%
Kleurling
1 930
1.21%
Asiaties
275
0.17%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
14 549
9.10%
05 - 09
13 841
8.66%
10 - 14
13 421
8.40%
15 - 19
13 998
8.76%
20 - 24
15 914
9.95%
25 - 29
17 830
11.15%
30 - 34
15 898
9.94%
35 - 39
14 070
8.80%
40 - 44
10 920
6.83%
45 - 49
8 528
5.33%
50 - 54
6 501
4.07%
55 - 59
4 626
2.89%
60 - 64
3 601
2.25%
65 - 69
2 263
1.42%
70 - 74
1 717
1.07%
75 - 79
1 036
0.65%
80 - 84
772
0.48%
85 - 89
204
0.13%
90 - 94
112
0.07%
95 - 99
40
0.03%
100 plus
20
0.01%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 109 820 [68.70% van die totale bevolking]
Totale stemme: 59 426 [37.17% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 54.11% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
44 191
74.36%
DA
9 985
16.80%
VF
1 611
2.71%
ACDP
1 234
2.08%
OD
478
0.80%
UDM
338
0.57%
PAC
318
0.54%
IVP
311
0.52%
NNP
270
0.45%
CDP
139
0.23%
UCDP
131
0.22%
NA
129
0.22%
Azapo
116
0.20%
UF
43
0.07%
SOPA
41
0.07%
TOP
22
0.04%
PJC
20
0.03%
EMSA
18
0.03%
MF
18
0.03%
KISS
9
0.02%
NLP
4
0.01%
Totaal
59 426
100.00%