Metaaldraak (astrologie)
Voorkoms
庚辰
Die Metaaldraak (庚辰, gēngchén) is die 17de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaaldraakjaar het in 2000 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 2000 tot 23 Januarie 2001.
Metaaldraakjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaaldraakjare:
Jare van die Metaaldraak | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2681 v.C. | 2621 v.C. | 2561 v.C. | 2501 v.C. | 2441 v.C. | 2381 v.C. | 2321 v.C. | 2261 v.C. | 2201 v.C. | 2141 v.C. |
10 | 2081 v.C. | 2021 v.C. | 1961 v.C. | 1901 v.C. | 1841 v.C. | 1781 v.C. | 1721 v.C. | 1661 v.C. | 1601 v.C. | 1541 v.C. |
20 | 1481 v.C. | 1421 v.C. | 1361 v.C. | 1301 v.C. | 1241 v.C. | 1181 v.C. | 1121 v.C. | 1061 v.C. | 1001 v.C. | 941 v.C. |
30 | 881 v.C. | 821 v.C. | 761 v.C. | 701 v.C. | 641 v.C. | 581 v.C. | 521 v.C. | 461 v.C. | 401 v.C. | 341 v.C. |
40 | 281 v.C. | 221 v.C. | 161 v.C. | 101 v.C. | 41 v.C. | 20 | 80 | 140 | 200 | 260 |
50 | 320 | 380 | 440 | 500 | 560 | 620 | 680 | 740 | 800 | 860 |
60 | 920 | 980 | 1040 | 1100 | 1160 | 1220 | 1280 | 1340 | 1400 | 1460 |
70 | 1520 | 1580 | 1640 | 1700 | 1760 | 1820 | 1880 | 1940 | 2000 | 2060 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 761 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Aardkonyn (己卯) |
Metaaldraak (庚辰) | Volgende teken Metaalslang (辛巳) → |