Mercedes-Benz M278 enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz Mercedes-AMG |
Produksietyd | 2010–2020 |
Konfigurasie | 90° V8 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 4,7 L (4 663 cc) (M278) 5,5 L (5 461 cc) (M157) |
Boorwydte | 92,9 mm (3,66 in) 98 mm (3,86 in) |
Slaglengte | 86 mm (3,39 in) 90,5 mm (3,56 in) |
Blok | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder en VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Turboaanjaer | Honeywell tweelingturbo |
Brandstofstelsel | Direkte inspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 300–430 kW (402–577 bhp) |
Wringkrag | 540–900 N⋅m (398–664 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M273 Mercedes-Benz M156 |
Opvolger | Mercedes-Benz M176/M177/M178 |
Die Mercedes-Benz M278[1] is 'n familie van direk-ingespuite, tweelingturbo, V8-petrolenjins.
Terwyl die M273 van natuurlik geaspireer is, beskik die M278 oor twee turboaanjaers, een per silinderbank wat die druk tot 0,9 bars (13 psi) verhoog in die meeste konfigurasies.[2]
Mercedes-Benz bereken dat hierdie veranderinge, in samewerking met voertuigverbeterings soos die stop-aansittegnologie, sorg dat die 4,7 liter M278 tot 22% laer brandstofverbruik het en minder CO2 uitstoot as die 5,5 liter M273 terwyl dit meer krag lewer – 320 kW teenoor 285 kW en wringkrag van 700 Nm teenoor 530 Nm.[2] Die M278 is ook verfynder as sy voorganger.[3]
Die hele M278-reeks vermy die Amerikaanse "Gas Guzzler Tax", 'n eerste vir V8-produksie-enjins van Mercedes-Benz. [4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Mercedes' New V Engine Family
- ↑ 2,0 2,1 Mercedes-Benz New V6 and V8 Engines are More Powerful and More Efficient
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2012. Besoek op 2 Augustus 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ [1]
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |