Mayenne
Voorkoms
Mayenne (53) | |
---|---|
Gewes | Pays de la Loire |
Prefektuur | Laval |
Onderprefekture | Château-Gontier Mayenne |
Bevolking | 306 337 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 59 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 175,2 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 32 |
Munisipaliteite | 261 |
President van die Conseil général |
Jean Arthuis (UDI) |
Mayenne (53) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die vyf départements in die région (gewes) Pays de la Loire. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Laval.
Die département het ongeveer 306 337 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mayenne.
- (fr) Amptelike webwerf
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |