Max Brown (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Max Brown | |
Geboorte | 10 Februarie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Max Brown (gebore 10 Februarie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent That Good Night (2017) en in die televisiereekse MI-5 (2002), The Tudors (2007), en The Royals (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Act of God
- 2012: Love Tomorrow
- 2017: That Good Night
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: MI-5
- 2007: The Tudors
- 2012: Beauty and the Beast
- 2015: The Royals
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: It's Not a Movie, It's Real Life: The Making of 'Turistas'
- 2009: Henry's Magnificent Palace: An Exclusive Tour of Hampton Court
- 2009: Soul Queen Meets Tudor King: Joss Stone as Anne of Cleves
- 2010: The Tudors After Henry: The Royal Children of Henry VIII
- 2010: Illicit Affairs: Secret Romance in Henry's Court