Matt Lanter
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matt Lanter | |
Geboortenaam | Matthew Mackendree Lanter |
---|---|
Geboorte | 1 April 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matt Lanter (gebore 1 April 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: The Clone Wars (2008), Disaster Movie (2008), en Vampires Suck (2010), en in die televisiereeks Star-Crossed (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Star Wars: The Clone Wars
- 2008: Disaster Movie
- 2010: Vampires Suck
- 2013: Liars All
- 2016: USS Indianapolis: Men of Courage
- 2018: Chasing the Rain
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Commander in Chief
- 2008: Star Wars: The Clone Wars
- 2008: The Oaks
- 2014: Star-Crossed
- 2015: A Certain Point of View
- 2016: Timeless
- 2017: Clone Wars Conversations
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: The Cutting Edge 3: Chasing the Dream
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: WarGames: The Dead Code
- 2008: Making of the Cutting Edge 3: Chasing the Dream