Masi Oka
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Masi Oka | |
Geboorte | 27 Desember 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Masi Oka (gebore 27 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Get Smart (2008) en in die televisiereekse Heroes (2006), Hawaii Five-0 (2010), en Mozart in the Jungle (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Get Smart
- 2011: Searching for Sonny
- Bleach
- Mega Man
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Luis
- 2006: Heroes
- 2006: Discovery Atlas
- 2008: Heroes Report
- 2010: Hawaii Five-0
- 2014: Mozart in the Jungle
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Dave Knoll Finds His Soul
- 2011: America wo warawasero!
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Get Smart's Bruce and Lloyd Out of Control
- 2008: The Making of Get Smart's Bruce and Lloyd Out of Control
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Masi Oka in die Internet-rolprentdatabasis
- Masi Oka op Twitter