Martin Meredith
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martin Meredith | |
---|---|
Beroep | Skrywer en kommentator |
Martin Meredith is 'n geskiedkundige, joernalis, en biograaf. Hy het verskeie boeke oor Afrika en die kontinent se moderne geskiedenis geskryf. Meredith het aanvanklik as buitelandse korrespondent in Afrika vir The Observer en die Sunday Times gewerk, en daarna as 'n navorsingsgenoot by St Antony's College, Oxford.[1] Hy woon naby Oxford en is tans 'n onafhanklike kommentator en outeur.
Meredith se skryfwerk is al beskryf as gesaghebbend en goed gedokumenteerd, ten spyte van die pessimisme en neerslagtigheid wat dikwels uit sy werk skemer.[2]
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Afrikaner Odyssey - The Life and Times of the Reitz Family (2017) (Jonathan Ball Uitgewers) ISBN 978-1-86842-773-4
- The Fortunes of Africa: A 5,000-Year History of Wealth, Greed and Endeavour (2014) ISBN 978-1-86842-643-0
- The State of Africa: A History of the Continent Since Independence (2013)
- Born in Africa: The Quest for the Origins of Human Life. Simon and Schuster. 2011. ISBN 978-0-85720-667-1.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Diamonds, Gold and War (2007) ISBN 978-1-58648-473-6
- Mugabe: Power, Plunder, and the Struggle for Zimbabwe's Future (2007) ISBN 978-1-58648-558-0
- The State of Africa: A History of Fifty Years of Independence (2006) ISBN 978-0-7432-3222-7
- The Fate of Africa: From the Hopes of Freedom to the Heart of Despair (2006) ISBN 978-1-58648-398-2
- Elephant Destiny: Biography Of An Endangered Species In Africa (2004) ISBN 978-1-58648-233-6
- Our Votes, Our Guns: Robert Mugabe and the Tragedy of Zimbabwe (2003) ISBN 978-1-58648-186-5
- Fischer's Choice (2002) ISBN 978-1-86842-131-2
- Coming to Terms: South Africa’s Search for Truth (2001) ISBN 978-1-903985-09-0
- The First Dance of Freedom (1985) ISBN 978-0-349-12314-1
- Nelson Mandela: A Biography (1999) ISBN 978-0-312-19992-0
- In the Name of Apartheid: South Africa’s New Era (1988) ISBN 978-0-06-430163-3
- The Past is Another Country: Rhodesia 1890–1979 (1979) ISBN 0-233-97121-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2006. Besoek op 11 Oktober 2019.
- ↑ Maslin, Janet (8 Augustus 2005). "Africa and Its Rapacious Leaders". nytimes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 29 April 2019.