Markus Flanagan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Markus Flanagan | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Markus Flanagan (gebore 20 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Kingdom (2007) en in die televisiereekse Friends (1994), Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), en Better Things (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Malpractice
- 2007: The Kingdom
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Sunset Beat
- 1991: Nurses
- 1994: Friends
- 2004: Unfabulous
- 2011: Pacino & Pacino Talent Agency
- 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
- 2014: Rogues of LA
- 2016: Better Things
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Cries from the Heart
- 1996: Bloodhounds