Maltees
Voorkoms
Maltees Malti | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Malta | |
Gebied: | Suid-Europa | |
Totale sprekers: | 522 000[1] | |
Rang: | 77 | |
Taalfamilie: | Afro-Asiaties Semities Wes-Semities Maltees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Europese Unie Malta | |
Gereguleer deur: | Instituut vir Maltees | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | mt
| |
ISO 639-2: | mlt
| |
ISO 639-3: | mlt
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Maltees (Malti) is 'n Semitiese taal wat deur sowat 522 000 mense gebesig en op die eiland Malta gepraat word. Dit het oorspronklik uit 'n Arabiese dialek ontstaan en is tans die enigste inheemse Semitiese taal in Europa. Dié taal gebruik, as enigste van die Semitiese tale, die Latynse alfabet en bevat ruim leenwoorde uit Engels en Italiaans.
'n Voorbeeldsin: Is-Segretarju Ġenerali tal-GWU Tony Zarb qal li l-laqgħa dwar il-Patt Soċjali fil-Kunsill Malti għall-Izvilupp Ekonomiku u Soċjali (MCESD) ma ħalliet ebda frott u għaldaqstant, ladarba ma kienx hemm kunsens, il-Patt Soċjali ma jistax jitwettaq. [Uit L-orizzont van 18 November 2004.]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maltees.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Maltees.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Maltese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 17 Oktober 2015.