Gaan na inhoud

Mali Mogoi

Koördinate: 46°19′43″N 48°38′51″O / 46.32861°N 48.64750°O / 46.32861; 48.64750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mali Mogoi

Малый Могой
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Mali Mogoi is in Astrachan-oblast
Mali Mogoi
Mali Mogoi
Die ligging van Mali Mogoi in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°19′43″N 48°38′51″O / 46.32861°N 48.64750°O / 46.32861; 48.64750
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal95
TydsoneUTC 04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416184

Mali Mogoi (Russies: Малый Могой) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Bolsjoi Mogoi Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Mali Mogoi 79 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 54 68,4%
Russe 25 31,7%
Totaal 79 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.