Makhalengrivier
Voorkoms
Makhalengrivier | |
---|---|
Die Makhalengrivier | |
Monding | Oranjerivier |
Stroomgebied | Lesotho |
Die Makhalengrivier (in Suid-Afrika bekend as die Kornetspruit) is 'n rivier in die weste van Lesotho. Die rivier vloei suidwes vanaf die Malutiberge verby die dorpe Molimo-Nthuse, Makhaleng, Ramabanta en Qaba. Dit vloei uiteindelik by die internasionale grens in die Oranjerivier in.
Die vallei van die rivier is deel van verskeie bergpasse, soos die Molimo-Nthuse-pas (God Help Me Pass) en die Poorte van Paradys-pas (Gates of Paradise Pass).
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Makhalengbrug (grenspos)
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Fitzpatrick, M., Blond, B., Pitcher, G., Richmond, S., and Warren, M. (2004) South Africa, Lesotho and Swaziland. Footscray, VIC: