Magda Szubanski
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Magda Szubanski | |
Geboortenaam | Magdalene Mary Szubanski[1] |
---|---|
Geboorte | 12 April 1961 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Magda Szubanski (gebore 12 April 1961) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babe (1995), Babe: Pig in the City (1998), en Happy Feet (2006), en in die televisiereeks Kath & Kim (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Babe
- 1998: Babe: Pig in the City
- 2002: The Crocodile Hunter: Collision Course
- 2006: Happy Feet
- 2007: Dr. Plonk
- 2012: Kath & Kimderella
- 2013: Goddess
- 2017: Three Summers
- 2018: The BBQ
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1986: The D Generation
- 1988: The D Generation Goes Commercial
- 1989: Fast Forward
- 1992: Bligh
- 1994: Big Girl's Blouse
- 1998: Something Stupid
- 2002: Kath & Kim
- 2006: Magda's Funny Bits
- 2012: I Will Survive
- 2015: Stop Laughing... This Is Serious
- 2016: Anh's Brush with Fame
- 2017: Sisters
- 2018: Interview
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: The Search for Christmas
- 2000: Dogwoman: Dead Dog Walking
- 2000: Dogwoman: A Grrrl's Best Friend
- 2001: Dogwoman: The Legend of Dogwoman
- 2004: The Last Great Amateurs
- 2005: Da Kath & Kim Code
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: A Croc in Shot: Behind the Scenes - 'The Crocodile Hunter: Collision Course'
- 2008: Making 'Dr Plonk'
- 2008: Juggling 'Dr Plonk'
- 2008: Dr Plonk: The Ball Crazy Dog
- 2008: Dr Plonk: The Hand Cranked Camera
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Szubanski, Magda. "Magda Szubanski on Twitter: "I love Wikipedia but gosh there are some inaccuracies! My middle name is Mary - NOT Mariana!! #whowritesthisstuff"". Twitter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 9 Julie 2015.