Lugvaartuig
Voorkoms
Lugvaartuig
Subklas van | vlieënde masjien, voertuig |
---|---|
Gekarakteriseer deur | aircraft model, aircraft type |
Verwante Kategorie | Category:Individual aircraft |
Category for the view from the item | Category:Views from aircraft |
'n Lugvaartuig is 'n voertuig wat deur die atmosfeer van die aarde of deur enige atmosfeer kan beweeg.[1] Tipiese voorbeelde van lugvaartuie sluit in vliegtuie, helikopters, lugskepe, sweeftuie en warmlugballonne.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lugvaartuig.
- (af) Lugvaartterme