Lubumbashi Internasionale Lughawe
Voorkoms
Lubumbashi Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: FBM – ICAO: FZQA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Lubumbashi | ||
Ligging | Lubumbashi, Demokratiese Republiek die Kongo | ||
Hoogte bo seevlak | 4 295 vt / 1 309 m | ||
Koördinate | 11°35′28.80″S 27°31′51.52″O / 11.5913333°S 27.5309778°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in die Demokratiese Republiek die Kongo | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
07/25 | 3 203 | 10 509 | Teer |
Lubumbashi Internasionale Lughawe (IATA: FBM – ICAO: FZQA) is 'n lughawe wat Lubumbashi, Demokratiese Republiek die Kongo bedien.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Lubumbashi Internasionale Lughawe is in die koloniale tyd as die Elisabethville-lughawe gestig.[1] Dit was ook bekend as Luano-lughawe.
Hierdie lughawe het 'n hoëprofielrol tydens die Katanga-oorlog gespeel.[2] Nadat dit deur troepe van die Verenigde Nasies se mag in die Kongo (ONUC) op beslag gelê is, is die lughawe as 'n basis teen die afskeidingsregering gebruik.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Fototeca: Informació foto". www.grec.net. Besoek op 17 September 2017.
- ↑ "UNITED NATIONS: Quiet Man in a Hot Spot". Time (in Engels (VSA)). 22 Augustus 1960. ISSN 0040-781X. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2008. Besoek op 17 September 2017.
- ↑ Photo, UN (3 Januarie 1963). "Troops Secure Road Blocks and Positions around Elisabethville". www.unmultimedia.org (in Engels). Besoek op 17 September 2017.