Liuzhou
Voorkoms
Liuzhou 柳州 | |
---|---|
Stad | |
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou. | |
Koördinate: 24°19′00″N 109°23′00″O / 24.31667°N 109.38333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Guangxi |
Oppervlak | |
• Stad | 18 677 km2 (7 211 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 758 700 |
• Digtheid | 200/km2 (520/vk. myl) |
• Metro | 1 029 946 |
Tydsone | UTC 08:00 (SST) |
Webwerf | liuzhou.gov.cn |
Liuzhou (Chinees: 柳州) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 3 758 700 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Liurivier geleë en is 'n belangrike nywerheidsstad.
Liuzhou is een van die vervoerknooppunte en ekonomiese sentrums van die gebied en in die omgewing van die stad word suikerriet verbou.