Leningrad-oblast
Voorkoms
Leningrad-oblast Ленинградская область | ||||
Die ligging van Leningrad-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noordwestelike | |||
Ekonomiese streek | Noordwestelike | |||
Stigting | 1 Augustus 1927 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Geen | |||
Leier | Aleksander Drozdenko | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 716 868 | |||
Volgorde | 26ste | |||
Digtheid | 20,32/km2 | |||
Stedelik | 65,7% | |||
Plattelands | 34,3% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 84 500 km2 | |||
Volgorde | 38ste | |||
Tydsone | UTC 04:00 | |||
Registrasienommer | 47 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.lenobl.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Leningrad-oblast (Russies: Ленингра́дская о́бласть, Leningradskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia