Laura Regan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Regan | |
Geboorte | 17 Oktober 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Regan (gebore 17 Oktober 1977) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Unbreakable (2000), My Little Eye (2002), They (2002), en Dead Silence (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Unbreakable
- 2002: My Little Eye
- 2002: They
- 2007: Dead Silence
- 2008: How to Be a Serial Killer
- 2014: Atlas Shrugged: Who Is John Galt?
- If Not Now, When?
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2015: Minority Report
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Saving Jessica Lynch
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Hollow Man II
- 2006: Inside 'Hollowman 2'