Gaan na inhoud

Lêer:Surrounded by Gaia ESA15496914.jpeg

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oorspronklike lêer (1 209 × 906 piksels, lêergrootte: 401 KG, MIME-tipe: image/jpeg)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: 'n Volgrootte werksmodel van Gaia se aanboord-beheerstelsels het hierdie week (d.i. einde Junie 2015) uit Frankryk in Duitsland aangekom. Die Avionika-model wat in 'n sirkelvormige monteerbank opgestel is, simuleer die bedryfstelsels van die werklike satelliet wat tans sowat 1 500 000 km van die Aarde af om die Son-Aarde se L2-punt wentel. Airbus Defence and Space in Toulouse is die hoofkontrakteur tydens Gaia se ontwikkeling.

Met die model se aanwesigheid by ESA se ESOC oftewel Europese Ruimtebedryfsentrum in Darmstadt, Duitsland, het die ESA-vlugbeheerspesialiste wat oor Gaia toesig hou, nou toegang tot ’n ten volle funksionele toetsbank van die binnewerkinge van hierdie karteerder van oor 'n miljard sterre. Die model sal vir die orige deel van die sending by ESOC bly, met die toesigspan wat opgelei is om dit te gebruik en met die ondersteuning van AirbusD&S in stand te hou. Die model beslaan 'n yslike 4x4 m aan sy basis, en kon weens hierdie spanwydte net snags verskuif word.
Gaia is op 'n sending om die grootste en mees akkurate 3D-kaart van ons Melkweg te maak deur oor 'n duisend miljoen sterre waar te neem. Gaia sal elkeen van sy teikensterre sowat 70 keer oor ’n tydperk van vyf jaar moniteer, en sal hul posisies, afstande, bewegings en veranderinge in helderheid presies op rekord stel. Daar word verwag dat dit honderdduisende nuwe hemelse voorwerpe, waaronder ekstrasolêre planete en bruindwerge, sal ontdek en honderdduisende asteroïdes binne ons eie Sonnestelsel sal waarneem. Die sending sal ook om en by 'n halwe miljoen afgeleë kwasars bestudeer en sal Albert Einstein se Algemene Relatiwiteitsteorie aan streng nuwe toetse onderwerp.
Op beeld (L-R) is Sonia Perez van AirbusD&S, Andreas Rudolph, Kevin Kewin en Guillermo Lorenzo.

Meer beelde is via Flickr, die Gaia-sendingwebwerf en Gaia-sendingbedrywighede beskikbaar.
English: A full-size working model of Gaia’s internal systems arrived in Germany this week. The Avionics Model is mounted in a circular set-up representing the systems on the actual satellite, now orbiting the Sun–Earth L2 point about 1 500 000 km from Earth.
With the model at ESA’s European Space Operations Centre, ESOC, in Darmstadt, Germany, the ESA flight control specialists responsible for Gaia now have access to a fully functional test bench of the inner workings of the billion-star surveyor.
The model will remain at ESOC for the rest of the mission, with the team trained to use and maintain it with the support of Airbus Defence and Space, Toulouse, the prime contractor during Gaia’s development.
The model was a whopping 4x4 m at its base, and could only be moved at night owing to its size.
Gaia is on a mission to make the largest, most precise 3D map of our Galaxy by surveying more than a thousand million stars.
Gaia will monitor each of its target stars about 70 times over a five-year period. It will precisely chart their positions, distances, movements and changes in brightness. It is expected to discover hundreds of thousands of new celestial objects, such as extrasolar planets and brown dwarfs, and observe hundreds of thousands of asteroids within our own Solar System.
The mission will also study some 500 000 distant quasars and will provide stringent new tests of Albert Einstein’s General Theory of Relativity.
In the image (L-R): Sonia Perez (AirbusD&S), Andreas Rudolph, Kevin Kewin, Guillermo Lorenzo. More images via Flickr.
Gaia mission operations
Gaia mission website
Datum (released)
Bron Surrounded by Gaia
Outeur ESA/L. Guilpain
Activity
InfoField
Human Spaceflight

Lisensiëring

This media was created by the European Space Agency (ESA).
Where expressly so stated, images or videos are covered by the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 IGO (CC BY-SA 3.0 IGO) licence, ESA being an Intergovernmental Organisation (IGO), as defined by the CC BY-SA 3.0 IGO licence. The user is allowed under the terms and conditions of the CC BY-SA 3.0 IGO license to Reproduce, Distribute and Publicly Perform the ESA images and videos released under CC BY-SA 3.0 IGO licence and the Adaptations thereof, without further explicit permission being necessary, for as long as the user complies with the conditions and restrictions set forth in the CC BY-SA 3.0 IGO licence, these including that:
  • the source of the image or video is duly credited (Examples: "Credit: ESA/Rosetta/NavCam – CC BY-SA IGO 3.0", "ESA/DLR/FU Berlin, CC BY-SA IGO 3.0", "ESA/Photographer’s name, CC BY-SA IGO 3.0"), and
  • a direct link to the CC BY-SA 3.0 IGO license text is provided, and
  • if changes were made to the original image or video, there is a clear statement on the Adaptation indicating that changes were made to the original content; Adaptations must be Distributed or Publicly Performed under the Applicable License, as set forth in Article 4b of the CC BY-SA 3.0 IGO licence.

See the ESA Creative Commons copyright notice for complete information, and this article for additional details.
w:af:Creative Commons
naamsvermelding insgelyks
This file is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 IGO license.
Naamsvermelding: ESA/L. Guilpain, CC BY-SA IGO 3.0
U is vry:
  • om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
  • om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
  • naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
  • insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.

Captions

Sendingdeskundiges by 'n werkende model van die Gaia-ruimtetuig se bedryfstelsels

Items portrayed in this file

uitbeelding

media type Engels

image/jpeg

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig21:05, 11 Junie 2020Duimnaelskets vir weergawe vanaf 21:05, 11 Junie 20201 209 × 906 (401 KG)OptimusPrimeBot#Spacemedia - Upload of https://www.esa.int/var/esa/storage/images/esa_multimedia/images/2015/06/surrounded_by_gaia/15496905-1-eng-GB/Surrounded_by_Gaia.jpg via Commons:Spacemedia

Die volgende bladsy gebruik dié lêer:

Metadata