Lêer:Frame from hive of honey bee (apis mellifera).jpg
Page contents not supported in other languages.
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Grootte van hierdie voorskou: 800 × 450 piksels. Ander resolusies: 320 × 180 piksels | 640 × 360 piksels | 1 024 × 576 piksels | 1 280 × 720 piksels | 3 264 × 1 836 piksels.
Oorspronklike lêer (3 264 × 1 836 piksels, lêergrootte: 4,56 MG, MIME-tipe: image/jpeg)
Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingFrame from hive of honey bee (apis mellifera).jpg |
Afrikaans: 'n Raam uit 'n byekorf in Nieu-Seeland wat die algemene konsentriese uitleg aandui waarop dit deur bye benut word. In die middel, waar die bye die beste omgewingstoestande kan handhaaf, is die broeiselle wat bababye bevat. Hierdie selle is bruin en swart. Die bruines is bedekte selle met bye wat op die punt staan om te verskyn. Die swart selle is leeg aangesien die bye onlangs daar te voorskyn gekom het. Die koningin het pas eiers (wit kolletjies) in baie van dié selle gelê om die volgende generasie voort te bring. Die volgende ring na buite is met stuifmeel gevul. Dit is van verskillende kleure, maar in hierdie geval oorwegend oranje. Hierdie selle is onbedek wat hul seshoekstruktuur uitlig. Na buite volg dan die heuningstoorarea, en dit word beste aan die regterkant van die prent gesien. Sommige van hierdie selle is nog oop, en die glinster van heuning is opvallend. Sommige bye het hul koppe in hierdie selle en suig heuning op, minstens ten dele 'n paniekreaksie op die rook en oopmaak van die korf. Sommige heuningselle kry 'n deksel van was, en hierdie selle toon 'n kenmerkende variasie in oppervlaktekstuur. Namate die bygetalle toeneem, herverdeel hulle die selle vir verskillende aanwendings. Op die agtergrond is die swart plastieksubstraat, waarop 'n seshoekige beginpatroon afgedruk is.
English: A frame from a beehive in New Zealand, showing the common radial layout which the bees employ in using the frame. In the center, where the bees can best maintain environmental conditions, are the brood cells containing baby bees. These cells are brown and black. The brown ones are capped cells with bees just about to emerge. The black cells are empty since the bees have recently emerged. The queen has just laid eggs (white dots) in many of these cells, to raise the next generation. The next ring outward is pollen. This is of various colours, typically orange in this case. These cells are not capped, so their hexagon structure is visible. Outside of that again is the honey storage area. This is most easily seen on the right side of the image. Some of these cells are still open, and the glistening of the honey is evident. Some bees have their heads down in the cells loading up on honey (this is at least partly a panic reaction to the smoke and opening of the hive). Some honey cells are closed over with wax (capped), and these cells have a characteristic variability of surface texture. As the bees grow in numbers they reallocate the cells to different uses. In the background is the plastic substrate, which is preformed with hexagons as a starting pattern. |
Datum | |
Bron | Eie werk |
Outeur | John Pons |
Lisensiëring
Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
This file is licensed under the Creative Commons Attribution-Share Alike 4.0 International license.
- U is vry:
- om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
- om te hermeng – om die werk aan te pas
- Onder die volgende voorwaardes:
- naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
- insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.
Items portrayed in this file
uitbeelding
some value
11 Desember 2015
source of file Engels
captured with Engels
media type Engels
image/jpeg
data size Engels
4 784 528 greep
height Engels
1 836 pieksel
width Engels
3 264 pieksel
checksum Engels
17fcfd7f58c087bbc1b447665cc16ec1ebaaafe2
exposure time Engels
0,00226757369614512 sekonde
f-number Engels
2,4
ISO speed Engels
40
focal length Engels
3,4 millimeter
Lêergeskiedenis
Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.
Datum/Tyd | Duimnael | Dimensies | Gebruiker | Opmerking | |
---|---|---|---|---|---|
huidig | 10:09, 21 Desember 2015 | 3 264 × 1 836 (4,56 MG) | John Pons | User created page with UploadWizard |
Lêergebruik
Die volgende bladsy gebruik dié lêer:
Globale lêergebruik
Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:
- Gebruik in en.wikipedia.org
Metadata
Die lêer bevat aanvullende inligting wat moontlik deur 'n digitale kamera of skandeerder bygevoeg is.
As die lêer verander is, sal sekere inligting dalk nie meer ooreenkom met dié van die gewysigde lêer nie.
Kameravervaardiger: | SAMSUNG |
---|---|
Kameramodel | SM-P600 |
Beligtingstyd | 1/441 sek (0,0022675736961451) |
F-getal | f/2,4 |
ISO/ASA-waarde | 40 |
Gegewens opgestel op | 13:33, 11 Desember 2015 |
Brandpuntsafstand | 3,4 mm |
Opmerkings | user comment |
Breedte | 3 264 px |
Hoogte | 1 836 px |
Oriëntasie | Normaal |
Horisontale resolusie | 72 dpi |
Vertikale resolusie | 72 dpi |
Sagteware gebruik | Microsoft Windows Photo Viewer 10.0.10586.0 |
Tydstip laaste lêerwysiging | 21:43, 21 Desember 2015 |
Y- en C-posisionering | Gesentreerd |
Beligtingsprogram | Normale program |
Exif-weergawe | 2.2 |
Datum en tyd van digitalisering | 13:33, 11 Desember 2015 |
Sluitersnelheid in APEX | 8,78 |
Diafragma in APEX | 2,52 |
Helderheid in APEX | 7,28 |
Beligtingskompensasie | 0 |
Maksimale diafragma-opening | 2,53 APEX (f/2,4) |
Metode van ligmeting | SentrumGeweegdeGemiddeld |
Flits | Flits het nie afgegaan |
Ondersteunde Flashpix-weergawe | 1 |
Kleurruimte | sRGB |
Beligtingsinstelling | Outomatiese beligting |
Witbalans | Outomatiese witbalans |
Brandpuntsafstand (35mm-ekwivalent) | 32 mm |
Soort opname | Standaard |
Unieke beeld ID | E08LSHA02OF |