Kraalnaboom
Kraalnaboom | |
---|---|
Volgroeide boom in Mosambiek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tirucalli
|
Binomiale naam | |
Euphorbia tirucalli L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Die kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie. Die boom se FSA-nommer is 355.[2]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]In Suid-Afrika is die plant inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Die boom kom veral voor in die stroomgebied van die Tugelarivier waar dit in bosveld groei. Daar word vermoed dat die plant gedurende die Ystertydperk uit Indië na Suider-Afrika gebring is. Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Botswana, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Laccadive-eilande, Madagaskar, Malawi, Maledive, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Pakistan, Rwanda, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Skets uit 'n boek
-
"Brandende stokke"
-
Volgroeide boom in Tanzanië
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Euphorbia tirucalli. |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Haevermans (2004). Euphorbia tirucalli. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Euphorbia
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van Burundi
- Flora van die Comore-eilande
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Indië
- Flora van Kenia
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van die Maledive
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Nigerië
- Flora van Pakistan
- Flora van Rwanda
- Flora van Soedan
- Flora van Somalië
- Flora van Sri Lanka
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe