Gaan na inhoud

Korttoonkliplyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Korttoonkliplyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. brevipes
Binomiale naam
Monticola brevipes

Die Korttoonkliplyster (Monticola brevipes) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op beboste klipperige heuwelhange en klipbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 28 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-toed Rock-Thrush.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Monticola brevipes". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)