Gaan na inhoud

Konfyt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Konfyt word op 'n stoof gekook.

Konfyt is 'n smeermiddel wat uit 'n pasta van vrugte en suiker of soms pektien bestaan. Dit word gebruik om op brood en ander gebak te smeer om dit ekstra geur te verleen. Die meeste konfyte word gekook en ingelê terwyl dit nog warm is.

Van die algemene soorte konfyte sluit in:

  • Appelkooskonfyt
  • Arbeikonfyt
  • Marmalade (konfyt van lemoene)
  • Perskekonfyt
  • Vyekonfyt

[1][2][3][4][5]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Pines, Derek A. (1996). International Dictionary of Food and Cooking. Summersdale Publishers Ltd. Confiture. ISBN 1873475632.
  2. Sinclair, Charles G. (1998). International Dictionary of Food and Cooking. Fitzroy Dearborn Publishers. p. 138, Confiture. ISBN 1579580572.
  3. Senn, Charles Herman (1898). Senn's Culinary Encyclopædia. Spottiswoode and Co. p. 32, Confiture. ISBN 1444686631.
  4. McMeel, Noel (2013). Irish Pantry: Traditional Breads, Preserves, and Goodies to Feed the Ones You Love. Running Press of the Perseus Books Group. p. 44, Orange-Onion Confit. ISBN 978-0762445752.
  5. Skeat, Walter William (1923). Chaucer: The tale of the Man of Lawe, The Pardoneres Tale, The Second Nones Tale, The Chanouns Yemannes Tale. Macmiillan and Co. p. 222. ISBN 1330317475.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]