Gaan na inhoud

Komplement van twee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Komplement van twee waarde is 'n manier om positiewe, nul en negatiewe heelgetalle op 'n digitale rekenaar voor te stel. Oor die algemeen, waneer daar bisse beskikbaar is , is dit moontlik om enige waarde in die reeks voor te stel. Dus, kan'n 8-bis greep gebruik word om getalle in die reeks voor te stel.[1]

Die waarde nul word verteenwoordig deur al die bisse in die greep op nul te stel.

Positiewe getalle () word voorgestel deur die verwantskap

Negatiewe getalle () word voorgestel deur die verwantskap

waar
is die getal wat voorgestel is.
is die aantal bisse in die voorstelling.
is die bisse wat gebruik word om die getal voor te stel met die minste betekenisvolle bis.

Let daarop dat vir positiewe getalle, die mees betekenisvolle bis () is altyd wterwyl vir negatiewe getalle is dit altyd .

As ons 4 bisse gebruik om die getal voor te stel, bewys die volgende tabel hoe die waardes voorgestel is:

Bis patroon Waarde
0000 0
0001 1
0010 2
0011 3
0100 4
0101 5
0110 6
0111 7
1000 -8
1001 -7
1010 -6
1011 -5
1100 -4
1101 -3
1110 -2
1111 -1

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Oxford Dictionary of Computing (in Engels). Oxford University Press. 1996.